Monday, October 7, 2019

'Postcards in Time – Loxton'

In September I re-visited Loxton 'Die Huis van Tyd' and the Riverine Rabbit Thinking Path. I installed the postcard cloths in the house...and the sterfjas.

Die gedig 'Die Sterfjas' van Melanie Grobler in 2017 deur Andrew van der Merwe op geskryf teen 'Die huis van Tyd' se mure. Gedurende 2018 het ek weer gewerk aan 'Die Huis van Tyd' gedurende 'n residensie en het poskaarte gemaak van my tyd daar in Mei Maand. In September het ek die poskaarte van materiaal opgehang in die 'Huis van Tyd'...die proses die maak, die gesprek gaan voort...tot nog 'n keer...






No comments:

Post a Comment