Saturday, March 23, 2019

nuus van 1994

Gabriel, met 'n sagte G, maar nie heeltemal die engel nie, kom gister hieraan met 2 kissies druiwe en 'n foto van sy pa, Vati Heini en die bestuurder...in 1994 het sy pa saam met my pa aansoek gedoen om 'n dam te bou op hulle plaas, vir bespoeiing van die uitvoer druiwe...dis bo in die vallei na Touwsrivier se kant toe...die lisensie is toegestaan op die 22ste Maart (presies 10 maande) en hulle het begin bou onmiddelik( eintlik all 'n bietjie 'n maand terug, maar dis 'n geheim)...hulle wag 25 jaar om toestemming te kry...en Vati Heini het die planne en alles uitgewerk, lank gewerk hieraan...en nou soos'n engel kom daar weer nuus van hom..sy werk met water gaan voort...die pa is so bly en Gabriel bring die nuus...

Dis die Roode Els dam agter in die berge by die Hex Vallei...laaste besoek van Heino en Vati Heini het die fotos geneem...


No comments:

Post a Comment